The Bookworm Namibia
 

Sê Ja

Author: Thea Holland

Paperback

Second-hand  

Nina is nie die trousoort nie; sy het in haar ouers se huwelik gesien wat van trou word. En sy is byna seker Louis is ook nie, want daar is te veel meisies om hom. Om die waarheid to se, hy soen 'n ander meisie op die einste aand wat Nina van sy bestaan bewus word - te bewus. Bowendien het hy 'n hond en Nina vrees honde na 'n voorval in haar kinderjare. En hy is 'n krieketspeler terwyl Nina so min van die sportsoort - eintlik alle sportsoorte - weet dat sy die internet daaroor moet raadpleeg. Wat is dit dan wat maak dat sy die man uit nie uit haar gedagtes kry nie?


Cost

N$55.00

Delivery

Free Delivery in Windhoek.
Books delivered outside of Windhoek at an additional cost which will be communicated to the customer once he/she has placed their order.

Order

Send us an email indicating which books you want and within 24 hours your books will arrive at your doorstep.

Emailorders@thebookworm.com.na
TOP