The Bookworm Namibia
 

Olie en Vuur

Author: Karen de Villiers

Paperback


Nadag Clarissa haar man op pad na hulle wittebroodbestemming in 'n motorongeluk verloor het, was daar nie weer 'n man in haar lewe nie. Selfs Brand, haar groot liefde op universiteit, hoort tot die verlede. Tot hulle tien jaar later saam op 'n olieboorplatform beland en die out vuur terugkeer. Maar selfs nou is daar nie 'n kans op versoening nie. Brand is nou eenmaal een van daardie mans wat nie kan aanvaar dat Clarissa 'n uitdagende beroep beoefen nie; dit is juis hoekom hulle verhouding destyds skipbreuk gely het. Of het hy intussen wyser geword? Tog, selfs al het hy, is daar nie 'n toekoms nie want hy is reeds verloof...


Cost

N$60.00

Delivery

Free Delivery in Windhoek.
Books delivered outside of Windhoek at an additional cost which will be communicated to the customer once he/she has placed their order.

Order

Send us an email indicating which books you want and within 24 hours your books will arrive at your doorstep.

Emailorders@thebookworm.com.na
TOP