The Bookworm Namibia
 

Vroue & Kos

Author: Tabitha Hume

Paperback

Second-hand  

- Ontdek wat 'n dieet werklik aan jou liggaam doen - Hoor die waarheid oor 'trooskos', koshunkerings, ooretery, disfunksionele eetgewoontes, anorexia nervosa en bulimia nervosa - Leer hoe diëtery chemiese abnormaliteite in die liggaam se metaboliese funkise veroorsaak, en wat die verband tussen serotonien, 'n breinchemikalie, en koolhidrate is - Ontdek hoe gevaarlik dit kan wees om jou liggaam se boodskappe te ignoreer - Kry weer beheer oor jou liggaam, en maak jou smaakknoppies terselftertyd gelukkig!


Cost

N$60.00

Delivery

Free Delivery in Windhoek.
Books delivered outside of Windhoek at an additional cost which will be communicated to the customer once he/she has placed their order.

Order

Send us an email indicating which books you want and within 24 hours your books will arrive at your doorstep.

Emailorders@thebookworm.com.na
TOP